parallax background

Die Kazi tot Kazi fees

My nuwe album ‘Die Heelal Draai’ is op pad
May 5, 2014
Petronel is Ambassadeur van die Mosselbaaise APD en SUSA
May 7, 2014
 
E k is die voorsitter van Mosselbaai se Kreatiewe Kulture Assosiasie (MOKKA/MOCCA vir Engels). Ons is nou so drie jaar aan die gang en het ingeskryf vir volgende jaar se KKNK - hou styf duim vas! Ons bied op Erfenisdag (24 September), in samewerking met Mosselbaai se munisipaliteit, ’n geleentheid aan wat prettige aktiwiteite soos optogte en potjiekos insluit. Vanaf 15:00, die middag, in KwaNongaba, ook in Mosselbaai, hou ons, ons eie Kazi tot Kazi fees! Dit beteken jy kan in een straat by verskillende venus, verskillende sangers, dansers, kore en dramagroepe gaan sien optree - 'n plaaslike kultuurontploffing! James Malgas, ons hoof van spesiale projekte, is die organiseerder, maar navrae kan aan my gerig word by petronel.baard@gmail.com, of ek kan geskakel word by 082 737 8416.