parallax background

Vonnie

Watter lied, pas by watter wyn?
May 8, 2014
Weegaloos
July 6, 2016

Vonnie


V onnie is 'n ode aan Afrikaanse musiek! "Ons het Afrikaanse legendes soos Min Shaw, Albie Louw en Nico Carstens gebruik." Tien dae voor die CD-bekenstelling, was ek in 'n erge motorongeluk en moes die bekendstelling op krukke en morfien deursien! Vonnie se liedjies was baie goed ontvang deur my aanhangers en het nommer een behaal op vele radiostasies in ons land. Die titelsnit is 'n lieflike lied met 'n outydse klavierstuk en stemkombinasies. Ek het twee albums wat bekendgestel was vir 'n beperkte gehoor. Ek vertel binnekort bietjie meer daaroor hier op my webtuiste.