Die Lekker Lewe *Single

Die Lekker Lewe is geskryf vir die Proefees van Mosselbaai, opgeneem deur Darryl de Lange saam met Voldi George. Die musiekvideo is geneem en verwerk deur Wessel van Heerden.

VIDEO: DIE LEKKER LEWE