A brillant Cape Town Based photographer and artist whose beautiful pictures of flowers we are honored bo be hosting on this site.
Petronel werk al saam met Jorina en haar uitsonderlike fotografie sedert 2009. Jorina spesialiseer in swart en wit fotografie, familie portrette, maar ook kos en dekor fotografie wat lesers in verskeie tydskrifte en aanlyn al sou gesien het. Haar mees onlangse projek van blomme fotografie het Petronel se oog gevang en sy het op navraag aangetoon dat dit juis die inperkings was wat haar genoop het om die kleiner dinge te waardeer en te fotografeer. Ons is baie trots om haar aanboord te hê!
Tel. 084 585 2806
Email: jorinakriel@gmail.com