MUSIC

Hear the voice.

Experience Petronel.

divider

To listen, stream and buy click on “READ MORE”.

Seek The Light

“Even when it’s dark in the Middle of the night imma seek for the light. I am fit for the fight, just put on the beat and I’ll flight like a kite. Yeah right you can sight, burning one that I might. Trails and tribulations killing me inside. I be on the room cause it’s cold outside. Concentrating on my kid and my grind. Lately I’ve been hearing dead press on my mind. No mistake I am wild and awake. […]

Life is Good

Petronel Baard, a passionate cabaret star with a soothing storytelling voice, has managed to establish a firm place for herself in the music industry over the past twenty-one years. Her new single, LIFE IS GOOD, is now being released and will definitely conquer the hearts of music lovers from across the country. LIFE IS GOOD, written by the artist herself, is a contemporary track that combines elements of Folk and classical Pop with a unique South African sound. It’s about […]

Die Heelal Draai

Petronel Baard se jongste album, Die heelal draai (Lang Vrou-produksies) behoort met elke denkbare musiektoekenning vir Afrikaanse musiek bekroon te word; beoordeel op grond van artistieke meriete. Dis ‘n album wat nie net krities beïndruk nie, maar ook luisterryk bevredig. Sy besing die lewe en haar mense, die passie en die pyn, die  onverwagse draaie, die verrassings en helaas, ook die onvermydelike; afskeid. Deel van die album se bekoring is die feit dat dit nie selfsugtige, egosentriese selfverheerliking is nie. Die eiesoortige, [...]

Grootbrakland *Single

Grootbrakland wat oor die area se geskiedenis gaan en spesiaal vir ‘n dorpsinsiatief opgeneem is by Darryl de Lange in George en die video deur Wessel van Heerden. Saam met Lesley Rae Dowling.

Die Lekker Lewe *Single

Die Lekker Lewe is geskryf vir die Proefees van Mosselbaai, opgeneem deur Darryl de Lange saam met Voldi George. Die musiekvideo is geneem en verwerk deur Wessel van Heerden. VIDEO: DIE LEKKER LEWE

Vonnie

In 2010 het Petronel “Vonnie” opgeneem wat ‘n ode aan Afrikaans was.  Onder die leiding van Pieter de Wet Oppenheimer en Asanete Musiek het sy nie alleen Patrick van Blerk se “Paradise Road” met sy groot lof vertaal nie, maar opgeneem saam met legendes soos Min Shaw, Albie Louw en Nico Carstens.  Baard het onder ander woorde vir Carstens se wereldtreffer “Zamebzi” geskryf wat wyd geloof is en weer met haar by die Groot Voël Boeremusiekfees op Oudtshoorn bespreek is.. […]

Weergaloos

Petronel Baard se nuwe cd, Weergaloos, is onlangs vrygestel. Dit is ‘n cd wat gestroop en vol eenvoud voorkom – dit is ‘n ryper en dieper Petronel wat hier aan die sing is. Die cd verwoord veral die verlange na die liefde. Die titelsnit is geskryf deur Juhlene Wagner-Möller (wat ook “Karet” geskryf het) en hier kom die hartseer klank van stem en klavier in eenvoud bymekaar. In “Dark Day” word die gevoel van donkerte beklemtoon deur Petronel se stem […]

Déjà Vu

In 2001, pianist Riaan Bolt and I put our energy into working together to record our unique sound. By now we had been traveling South Africa to any venue I could find and wanted to record the way we sounded exactly! I intended to capture our live performances in an album. It took innovation – but we managed it, and our live performance at ‘Evita se Perron’ in Darling (in 2001) was the result. The album was then released in […]

Lank al

Die wenner van die 1999 ATKV Crescendo-kompetisie, Petronel Baard se debuut CD, Lank al, is onlang deur JNS Musiek uitgereik. Die CD, 'n uitvloeisel van die Crescendo-kompetisie was vanjaar by die KKNK bekend gestel. Petronel het ook op die rimpelfees in haar eie verhoogproduksie met die gleyknamige titel, Lang Vrou, Opgetree. Sy is afkomstig van Villiersdorp in die Wes-Kaap en het drama studeer aan die Universiteit van Stellenbosch. Die talentvolle en belowende Petronel skryf haar eie liedjies en was musiek-regisseur [...]