Musiek van Die Lang Vrou
Daar is ’n blom in elke vrou, een wat jy onthou! Met hierdie woorde het 'n besonderse nuwe era af vir Petronel Baard en haar musikante afgeskop.
Op hierdie heuglike dag stel ons nie alleen die produksie bekend nie, maar ook die temalied. Opgeneem die 21ste Mei 2021 in die strooidakkerkie, Kleinbrakivier saam met Luc Prinsloo en Deon Scheepers.
Een van 'n paar pragtige toonsettings uit die produksie, Petronel Baard en N. P. van Wyk Louw.
"Kom ons droom vandag ons pluk vir ons sterre en draai hulle in sonstrale toe..."
Die digter stel dit so.
Petronel Baard en Mardene Marais.
Lees gerus oor ons invloede in die teks, musiek asook entrepreneurs netwerk. Ook al die benodighede om saam met ons hierdie opwindende reis aan te pak
Info on the show in more detail.
Blom Informasie Dokument (docx)
DownloadOrkeskeier, klavier.
Viool, perkussie en kitaar
Tjello
We have been in the flower business since 1994. Our passion and love for flowers is the energy behind Deur die Blare. Alta, the owner, has been trained in Ikebana (Japanese Floral Art), Western Flower Arranging & Floristry. It’s a living Art!!
Cordis Trust is in 2000 opgerig en befonds deur dr Fanie Marais as ‘n gedenktrust vir Mardene Marais (28/08/1968- 18/10/1989). Mardene se gesrikfte vorm die ruggraat van die produksie.
Stories about Southern African plants, indigenous wisdom and plant symbolism
In Flora se Geheime Taal word “simboliese taal” ingespan om nuuskierigheid oor Suider-Afrikaanse plante te prikkel en iets van hul geheimenisse oor te dra.
Sectional Title & Home Owners Association Property Administration, Sales and Rentals in Alberton asook in George, Weskaap, met uitnemendheid.
“De Blom” offers you a full florist service and special events venue. Ideal for smaller intimate functions. Situated in Moorreesburg in the Western Cape of SA.
Advanced Skin & Hair Aesthetics in Mossel bay. Dié besigheid is inderwaarheid ‘n klomp vroue-entrepreneurs onder een dak onder leiding van die pragtige Dinette Wessels.
Montagustraat 82 in Mosselbaai.
Visit your local nursery where you will find succulents to seedlings, garden art, Fynbos, pebbles and so much more. We have great variety of strong healthy plants just waiting for you to take them home.
Corner of Lousi Fourie and Mossel Street, Mossel bay.
A brillant Cape Town Based photographer and artist. Petronel werk al saam met Jorina en haar uitsonderlike fotografie sedert 2009. Jorina spesialiseer in swart en wit fotografie, familie portrette, maar ook kos en dekor fotografie wat lesers in verskeie tydskrifte en aanlyn al sou gesien het.
Ons is mal oor die Ou Pastorie Teetuin, die oudste koffiewinkel in Grootbrakrivier en een van ons trotse vennote! Die Hart van Groot Brakrivier. Heerlike etes, verskeidenheid tuisgebak en geskenke. Bespreek hul vir jou troue, tee, verjaarsdag of net heerlike etes en kom geniet hul Sondae Ontbyt Buffet en mooi tuin.
Jisterday! is a brand which we created to celebrate our South African heritage with a retro-pop look and feel.
Our products are functional, fun, quirky and nostalgic – sure to make you 😊and feel at home with all your yesterdays.
Functional glass dinnerware, décor, lamps, and more - a collection of multi medium craft art pieces.
Hierdie gewilde gesinsapteek is ‘n bekende baken van Hartenbos wat allerlei lieflikhede saam met jou broodnodige medikasie met innige raad, gemeensaamheid en vriendelikheid beskikbaar stel.
Hulle is van ons eerste borge en ons is Baie trots om met hulle ‘n pad te stap!
Apteker en eienaar Gerda Visagie is lieflik van binne en buite soos ‘n dieprooi roos en so kleurvol soos hulle mooi apteek is – jy sal jouself daar verloor en weer vind. Waarlik ‘n vrou en wenspan om na op te sien!
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.