Musiek van Die Lang Vrou

Opgedra aan en geïnspireer deur Mardene Marais, is "'n Blom in Elke Vrou" se temalied verfilm op die 21ste Mei 2021 in die Kleinbrak strooidakkerkie deur Luc Prinsloo en Deon Scheepers.
Een van 'n paar pragtige toonsettings uit die produksie, Petronel Baard en N. P. van Wyk Louw.
"Kom ons droom vandag ons pluk vir ons sterre en draai hulle in sonstrale toe..."
Die digter stel dit so.
Petronel Baard en Mardene Marais.

"Jy't vir my 'n Seringboom gegee, min het ek geweet dat jy in my gedagtes sou bly, vir ewig aan jou dink. Ek kan jou nie vergeet nie".
Woorde en musiek deur Adelaide Marais









Orkeskeier, klavier.

Viool, perkussie en kitaar

Tjello

Bly op hoogte met al my vertonings en kom kuier saam!
A broadcast to stay on top of what is on, shows, music and more!
Of bestel die album ##VrouVrouerVrouste direk by my!
Die Lang Vrou
#LangVrouProduksies
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.