Musiek van Die Lang Vrou

Petronel Baard

Petronel BaardPetronel BaardPetronel Baard
  • Home
  • Music
  • About
  • Shows
  • 'n Blom in Elke Vrou
  • Petronel Gesels
  • Gallery
  • Press Room
  • Mocca
  • ATKV-Crescendo
  • Borge
  • Contact
  • More
    • Home
    • Music
    • About
    • Shows
    • 'n Blom in Elke Vrou
    • Petronel Gesels
    • Gallery
    • Press Room
    • Mocca
    • ATKV-Crescendo
    • Borge
    • Contact

Petronel Baard

Petronel BaardPetronel BaardPetronel Baard
  • Home
  • Music
  • About
  • Shows
  • 'n Blom in Elke Vrou
  • Petronel Gesels
  • Gallery
  • Press Room
  • Mocca
  • ATKV-Crescendo
  • Borge
  • Contact

Lank al

My eerste, offisiële album is in 2000 vrygestel en opgeneem onder leiding van Rocco de Villiers.


Dit bevat musiek wat ek geskryf het tot op 23 jaar oud!


Die album is vir 'n SAMA benoem.


Nou oral aanlyn beskikbaar.

Déjà vu

My tweede album is lewendig opgeneem by Evita se Perron, darling, in 2001.


Met Riaan Bolt op klavier.


Ek is vir twee FNB Vita teatertoekennings genomineer vir die vertoning en musiek.


Nou oral aanlyn beskikbaar.

Weergaloos


Weergaloos is my derde, amptelike album en vertel van my vormingsjare in die suidweskaap as jong volwassene en sanger waar ek my vroeg-vroeg kom vestig het. Drome, vrese, vreugde en versugtinge simbolies van 'n weergalose tyd in my lewe.

Vonnie

My album "Vonnie" is van nou af oral aanlyn beskikbaar. Dit is in Die Centurion Teater bekendgestel in 2010 en die ATKV het Min Shaw, Albert Louw en Nico Carstens vereer vir hul bydrae tot Afrikaans. Ook vir my as oud ATKV-Crescendo wenner. 

Die Heelal Draai

Die Heelal Draai is lewendig opgeneem en gebaseer op die Fado styl van Portugal. Dit is oor Desember 2017/2018 vrygestel en het volpunte in Media 24 gekry.

My Sarie Marais

Opgeneem vir "Liedjies wat ons ken" op KykNET in 2002, is die liedjie ook deur verskillende dansers gebruik om op in te skryf vir hul program "Dans dans dans" en as temalied daarna angewend.

Ek is spesiaal opgevlieg om dit "live" te gaan sing by die Finale in Carnival City.

Ons versprei dit dat die opname nie verlore gaan nie, klavier deur Riaan Bolt en die verwerking is soortgelyk aan ons styl op Déjà vu, my tweede album uitgegee einde 2001.

Die Berggans het 'n Veer laat val

My toonsetting van Boerneef se "Die Berggans het 'n veer laat val" is nou beskikbaar op alle digitale platforms.  Official video to follow soon!

Idolize too much

'n Lied van versugting vir die perfekte weergawe van onsself of wie ons dink ons moet wees om iemand lief te hê, wat telkemale net tot teleurstelling lei. Opgeneem by Frank Smuts in 2003. 

Gelukwaarts!

'n Lied uit my pen geïnspireer deur die plaas "Gelukwaarts" naby Piketberg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Opgeneem saam met die Suidkaapse Kinderkoor en Mosselbaai Stryk Ensemble.

Video deur Efpe Senekal.

'n Blom in Elke Vrou

Titelsnit van my bekroonde produksie "'n Blom in Elke Vrou". Kyk meer op die blad getiteld "Blom"!

Life is Good

Available on all streaming platforms, a timeless song of the joy of being alive.

Buy it here

Akkerblare

Available on all streaming platforms form my album "Die Heelal Draai".

Buy it here

Mag jy

Duet met Johan Liebenberg beskikbaar op alle digitale platforms.

Learn more
Listen on Spotify
Find me on Apple Music
Subscribe to my YouTube Channel
Listen on Soundcloud
My latest album
My very first album

New Music Coming Soon!


Copyright © 2025 Petronel Baard - All Rights Reserved.


Powered by

Join my whatsapp community!

Bly op hoogte met al my vertonings en kom kuier saam!


A broadcast to stay on top of what is on, shows, music and more!


Die Lang Vrou
#LangVrouProduksies

Whatsapp Community

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept