Musiek van Die Lang Vrou

Petronel Baard

Petronel BaardPetronel BaardPetronel Baard
  • Home
  • About
  • Shows
  • Music
  • Gallery
  • Press Room
  • Petronel Gesels
  • 'n Blom in Elke Vrou
  • Borge
  • Mocca
  • ATKV-Crescendo
  • Contact
  • More
    • Home
    • About
    • Shows
    • Music
    • Gallery
    • Press Room
    • Petronel Gesels
    • 'n Blom in Elke Vrou
    • Borge
    • Mocca
    • ATKV-Crescendo
    • Contact

Petronel Baard

Petronel BaardPetronel BaardPetronel Baard
  • Home
  • About
  • Shows
  • Music
  • Gallery
  • Press Room
  • Petronel Gesels
  • 'n Blom in Elke Vrou
  • Borge
  • Mocca
  • ATKV-Crescendo
  • Contact
Pennies op die Spoor by die Kalfiefees!

Opkomend!

'n Vertoning met die musiek en oor die musiekerfenis van ons vriend, liedjieman Stef Kruger.

Bespreek hier
Vrou, Vrouer, Vrouste!

Opkomend!

Petronel Baard en Lidi de Waal bring hul bekroonde produksie na Die Boer op 1 Augustus.


Navrae by 021 979 1911.

Bespreek hier
Melk & Heuning

Opkomend!

Kuier saam met my, Schalk Maas en die talentvolle Eddy Strings Donderdag 30 Julie by Café Myrtledene in Malmesbury.

Besprekings by 060 329 1668.

Bespreek hier
Petronel Baard

Musiek van Die Lang Vrou

Solovertonings van Petronel Baard wat  aangepas word vir die behoeftes van die spesifieke fees, teater of konsert waarvoor sy dit doen.  Die pragtige Musiek van die Lang Vrou waarmee sy al dekades gehore vermaak en in die palm van haar hand hou.  Bespreek haar vir jou spesiale geleentheid.

Lees Meer
A journey through Art

The Hovering

Die Lewendige vertoning van die bekroonde album "The Hovering". 'n Reis deur toonsettings uit Petrse pen van die gedigte van Louisa Punt-Fouche.

Lees Meer
Petronel Baard, Schalk Maas en Eddy Strings

Melk en Heuning

Hierdis lieflike samewerking tussen Schalk (Soetmelk) Maas, Petronel Baard en die wonderlike kitaarspel van Eddy Strings, is die eerste keer in Philadelphia in die Kaap gedoen. Met oorspronklike klanke en so fyn gekiesde "cover" of twee, is hulle vertoning innig mooi.

Bespreek hulle deur Lang Vrou Produksies.

Bespreek hulle hier
Petronel Baard en Stef Kruger

Verdubbel die geluk

Hierdie prag produksie toer al oor die tien jaar.  Petronel en Stef maak lieflike musiek saam en is beskikbaar vir enige fees, huiskonsert of teater.  Eerlike, Oorspronklike Afrikaanse Liedjies, musiek en liriek. Kerslig atmosfeer. 

Lees meer
Petronel Baard en Orkes

'n Blom in Elke Vrou

Petronel se hartsproduksie wat gehore bekoor!  'n Lig klassieke reis deur die vier seisoene met oorspronklike musiek en toonsettings uit die pen van Petronel Baard. 

Lees Meer
TV Program

Petronel Gesels

Lees meer oor Petronel se Geselsprogram wat sy vir die stromingskanaal Jou Afrikaans ontwikkel het. 

Lees Meer

Lewendige Optredes

Lang Vrou Produksies

Copyright © 2026 Petronel Baard - All Rights Reserved.


Powered by

Join my whatsapp community!

Bly op hoogte met al my vertonings en kom kuier saam!


A broadcast to stay on top of what is on, shows, music and more!


Of bestel die album ##VrouVrouerVrouste direk by my!


Die Lang Vrou
#LangVrouProduksies

Whatsapp Community

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept